Hengel

Hengel

Ligbron se hengelspan het die afgelope naweek aan ‘n ligakompetisie te Groodraaidam deelgeneem. Die Liggies het uitstekend gevaar en silwer medaljes huis toe gebring nadat hulle tweede in die kompetisie geëindig het.