Interhoër redenaars 2016

13939494_1764523070495321_4621668064477418896_n

Die Liggie-redenaars het uitstekend gevaar by die pas afgelope Interhoër kompetisie.
Die junior span, Marius Ferreira en Simone Stapelberg, is aangewys as die Junior Wenspan nadat Marius derde en Simone algeheel tweede geëindig het.

Blog Attachment