Annika Jacobsz (o/16) en Juan Niebuhr (o/17) het die afgelope naweek in Secunda aan die ASA Landloop Mpumalanga Kampioenskappe deelgeneem.
Beide het Mpumalanga kleure verwerf en gaan in September aan die Landloop SA’s deelneem.