Megan Lourens en Carlé Bezuidenhout is in die Mpumalanga A-span opgeneem en Carla Barnard in die Mpumalanga B-span.
Hulle gaan aan die SA-kompetisie deelneem gedurende die Oktober skoolvakansie