Liggie-skuts presteer by streeksfinaal

13912418_1758976237716671_5701073002165904439_n

Charles Giliomee het uitsonderlik presteer tydens die afgelope kompetisie. Hy is nie net as die top 0/21- skut in die provinsie aangewys nie, maar ook as die spankaptein verkies.

.