Ligbron 0/16- Hokkiespan is nr 1 in die provinsie

Hierdie span het uitstekende hokkie deur die seisoen gespeel en nie een wedstryd verloor nie!
Die dogters wen EHS 1-0 in die semi-finaal en kom teen Nelspruit te staan in die finaal. Die wedstryd eindig gelykop 1-1. Hulle deel dus die beker as Mpumalanga Kampioene met Hoërskool Nelspruit.