Eerste hokkiespan

13734940_1755856041362024_3832930454743095139_o

Die Liggies se eerste hokkiespan het Saterdag teen Secunda met 1- 2 verloor. Hulle eindig dus 6de in die provinsie.