Baie geluk aan die 0/16 A-span wat Standerton 26 – 18 in die finaal verslaan het om as Mpumalanga Kampioene gekroon te word!