Ligbron 0/16-hokkiespan in Mpumalanga Semi-finaal

13726642_1754602438154051_7817495358133809406_n

Die Liggies kom môre om 10h00 op Hockey Farm teen EHS te staan in semi-finale van die provinsie. Die ander semi-finaal is tussen Middelburg en Nelspruit. Na afloop van hierdie wedstryde word die finale later die middag gespeel om nr 1 – 4 in die provinsie te bepaal.