Ligbron 0/14-hokkiespan in semi-finale van provinsie!

13710564_1754608538153441_2088023788220194035_o

Die Liggies speel more om 8H00 teen Middelburg in een van die semi-finale van die provinsie. Die ander wedstryd word tussen EHS en Nelspruit beslis.

Na afloop van hierdie wedstryde sal die finale later die middag plaasvind om nr 1 – 4 in die provinsie te bepaal.