Eerste hokkiespan

Eerstespan

Ligbron se eerste hokkiespan speel more vir die 5de plek in die provinsie. Die wedstryd word om 12H00 op Hockey Farm gespeel. Indien die Liggies hierdie wedstryd wen, dring hulle deur na die Noordvaal-reeks.