SA Bokkies hokkie

Du Plessis Gr11A_Janke

Janke du Plessis het aan die Bokkieweek vanaf 4-8 Julie 2016 te Kroonstad deelgeneem. Sy het die 0/19 Hoëveld hokkiespan verteenwoordig.

Sy is aan die einde van die toernooi gekies vir die Gazellespan wat aan ‘n  plaaslike toernooi gaan deelneem.