Ligbron en Grey College vat hande in e-Leerstelsel

_MG_1981

Mnr. Kalp en mnr. Dup saam met Gary Player by die “Grey College fund raising breakfast”.

Ligbron gaan Grey College bystaan en lei om ook ‘n e-Leerstelsel program te begin waarmee hulle beoog om 30 skole by te staan in Wiskunde en Wetenskap.