Junior Redenaars / Junior orators

Baie dankie aan elke spreker wat aan die geleentheid deelgeneem het!
You really impressed us with your confidence and power of speech!
Winners:
1. Marius Ferreira
2. Simone Stapelberg
3. Mandisa Motha and Ammaarah Arbee
Heel regs is Marius Ferreira in die eerste plek. Middel is Simone Stapelberg in die tweede plek. Heel links is Ammaarah Arbee en Mandisa Motha wat gesamentlik in die derde plek is.