Ruiterkuns

Ligbron ruiters neem op 11 Februarie deel aan die Core League Qualifier te Badplaas. Show Jumping: Carla Barnard behaal twee 1ste plekke in die volgende: 90 cm Competition sowel as 90 cm Accumulator. Henro Coetzee behaal ‘n 2de plek in die 80cm Comp..

Atletiek: HTS Middelburg

Baie geluk aan die volgende atlete wat almal onder die eerste twee plekke van hulle onderskeie items geëindig het: Pikkie Taljaard (o/19) 2de in verspring; Dalmari Ackermann (o/19) 1ste in spiesgooi; Megan Herbst (o/15) 1ste in die 300m hekkies; Nhlakani..

Ligbron Academy honored

We are proud to announce that Ligbron received the trophy at the Gert Sibande prize giving ceremony as THE BEST SCHOOL in the DISTRICT in MATH and SCIENCE Mrs. Lenie van Zyl and mrs. Elsa van Zyl were selected as the best Math teachers in the district. Th..

Nuwe personeel

Baie welkom aan die volgende persone wat gaan inskakel by die onderwysers, toesighouers of administratiewe personeel. (v.l.n.r.): Talita Coetzer, Carina Stapelberg, Chanté Engelbrecht, Herman Schlebusch, Deon Ngwenya, Inge de Jager, Dylan Bornmann, Roche..