Liggies dink terug …

Dit was Sondag die 100- jarige herdenking van die einde van Wêreldoorlog 1. Om 11h00 op die 11de November 1918 het die oorlog amptelik geëindig!

Twee Liggies gekies vir Mpumalanga Atletiekspan

Verskeie Liggie-atlete het die afgelope naweek aan die JJJ Atletiekbyeenkoms deelgeneem wat in Witrivier plaasgevind het. Sias Jacobs en Kwanele Nkambule, het besondere prestasies opgelewer en is ook na afloop van die byeenkoms gekies vir die Mpumalanga A..

Matriekdiens 2018 / Matric Farewell Service 2018

NG Kerk Ermelo nooi alle Gr 12’s, ouers en onderwysers hartlik uit na ons Matriekdiens. Donderdag, 18 Oktober 2018, om 10:00, Klipkerk, Ingang in Jan van Riebeeckstraat – langs Tuiskoop. NG Kerk Ermelo cordially invites all Gr 12’s paren..

Twee Liggies opgeneem in SA- Bokkie Krieketspan

Baie geluk aan Mark Niebuhr en Hanco Bakker wat na afloop van die Somer Bokkieweek gekies is vir die o/19 S.A- Bokkie Krieketspan wat vanaf 1 tot 11 Desember na Siri-Lanka sal toer. Die Liggies is ook trots op mnr. Corrie Swart, wat as die S.A Bokkie Krie..