Die Blou Masjien

67823513_2385704751710480_6928596320844251136_n

DRIE van Ligbron se rugbyspanne speel in die semi-finaal van die Virseker Beker
Die Liggie-gemeenskap is reeds besonders trots op hierdie merkwaardige prestasie. Baie sterkte aan elke speler en afrigter – FACTA NON VERBA

THREE Liggie teams will play in the semifinal of the prestigious Virseker Cup. All of the best to each player and the coaches – you’ve already made us all proud.