Mnr en Mej Liggie 2019

67150047_2378199552461000_1140799796932509696_o

Die Liggies het weereens geskitter by die jaarlikse Mnr. en Mej Liggie aand. Die glasgeleentheid was ‘n besondere geleentheid met die tema “Light it up”.
Baie geluk aan die finaliste wat aangewys is as die wenners:
Mnr. en Mej. Persoonlikheid / Mr and Miss Personality
Christian Izquirdo Ortega en Moné du Plessis
Mr and Miss Photogenic
Conrad Viljoen en Fatiema Dendar
Tweede prinses en prins / second prince and princess
Laisha Naidoo and Schoeman Terblanche
Eerste prinses en prins / First prince and princess
Carla Barnard and Derik Thabede
Mej Liggie: Jandri Coetzee
Mnr Liggie Wijeon Mostert