Mpumalanga Kampioene

67270459_2375041052776850_5458904640101810176_n

Ligbron se eerste rugbyspan tree as provinsiale kampioene uit die stryd nadat hulle HS Secunda met 17 – 15 gewen het.