Al wat jy sien is die Blou Masjien

61787540_2341028736178082_4609421604294754304_n

NEGE uit die nege Ligbron rugbyspanne speel Saterdag in ‘n Mpumalanga Grootskole eindstryd of semifinaal. Kom ondersteun gerus die Blou Masjiene op ons tuisveld en geniet skolerugby uit die boonste rakke.

NINE out of the nine Ligbron rugby teams are playing in either the final or semi final of the Mpumalanga Big Schools league on Saturday.
Support the boys on our home ground and enjoy high quality rugby.