Opedag/Open day

56521009_2303277466619876_7293470959623733248_o

Oueraand / Parents Evening @ 18:00
Donderdag 25 April / Thursday Evening 25 April

2 Comments

  • Tanja
    Reply

    Is dit die enigste ope dag wat julle gaan he. Ons het ongelukkig julle opedag gemis en stel baie belang om ons kind in julle skool te sit.
    Ons is van Swaziland en wil graag kyk dat as daar nie ander ope dag is nie om dalk afspraak te maak om julle te kom sien.

    • Anita
      Reply

      Hallo Tanja
      Dit was ongelukkig die enigste opedag, julle is meer as welkom om ‘n afspraak te maak by 017 811 5906.
      Ons kan reël dat julle ‘n toer deur die skool en koshuis kry op dieselfde dag.

      Liggie groete

Leave us a Comment