Ligbron vs EHS

57308940_2307505379530418_7152598424611717120_n

Ondersteun gerus die Blou Masjien op ons tuisveld in die kragmeting tussen die Liggies en EHS.
Die netbalspanne en seunshokkie is in ander poele gedeel en sal op ‘n later stadium teen mekaar te staan kom.

Enjoy high quality sport on Wednesday when Ligbron and EHS play league matches in rugby and hockey. The games will take place at Ligbron.

Leave us a Comment