Superreeks: Ligbron vs HGH

56158394_2299990430281913_2411030181381668864_n

Die Liggies ontvang Hoërskool Generaal Hertzog Saterdag op ons velde. Kom ondersteun gerus en sien die Blou Masjien in aksie.

Generaal Hertzog will join us on Saturday for the next round of Superreeks matches. Come and support the Blue Machine on our homeground.