Liggie-onnies is die beste

DSC_0872

Na afloop van die Msukaligwa 1 Circuit Prysuitdeling is nog drie Liggie-onnies as die beste in hul vakgebied gekroon.
Baie geluk aan me. Magdeli Bosman en me. Carinda Durandt met die toekenning as beste presterende onderwysers in Wetenskap, asook me. Lenerie Cilliers wat aangewys is as die beste presterende onderwyseres vir Biologie. Die Liggies het nou 7 onderwyseresse wat as die beste presterende onderwysers in hul onderskeie vakgebiede aangewys is.

Ligbron is proud to announce that three more teachers received accolades at the Msukaligwa 1 Price Giving ceremony. Mrs. Magdeli Bosman and Mrs. Carinda Durandt are the best performing teachers in Science and Mrs Lenerie Cilliers in Life Science.
This means that a total of 7 Ligbron teachers are the best performing teachers in their various subjects.

Leave us a Comment