Gr 12’s van 2018 presteer weer.

53794359_2284356975178592_7654098580122107904_n

‘n Hele paar Liggies spog met meer onderskeidings na afloop van die 2018 eksamen se hermerk.
Die Liggies se onderskeidings het opgeskuif na 131 in totaal!
Nabiha Seedat het ‘n besondere pretasie behaal deur haar 7 onderskeidings na 8 toe op te skuif.
Nog twee leerders, Marius Ferreira en Sabeehah Mogalia, spog nou elk met 6 onderskeidings. Marius het in Afrikaans Huistaal ‘n onderskeiding bygekry en Sabeehah in Wiskunde.
Ligbron is baie trots en dankbaar om nou met 16 Wiskunde onderskeidings te spog en 8 onderskeidings in Engels Eerste Addisionele taal.
Baie geluk aan die Liggies van 2018!

The class of 2018 does it again.
A few of the Liggies shines even brighter after the remarking of the 2018 axams.
The total number of distinctions moved to 131 in total.
Nabia Seedat excelled and achieved an impressive 8 distinctions during the final exam (7 previously)
Marius Ferreira and Sabeehah Mogalia moved their tally up from 5 to 6 distinctions. Marius earned his distiction in Afrikaans Huistaal and Sabeehah in Math.
The class of 2018 now boasts with 8 distinctions in English Add Language and 16 in Math.

Leave us a Comment