Atletiek Streekskampioenskappe

52283847_2276689965945293_1086017794014707712_o

Liggie- atlete het op Woensdag 20 Februarie aan die streekskampioenskappe deelgeneem wat by die AJ Swanepoel stadion plaasgevind het. Al hierdie atlete dring deur na die volgende ronde uitdunne wat in Secunda sal plaasvind.

Some of the Liggie athletes competed at the circuit athletics championship held on Wednesday at the AJ Swanepoel stadium. They are through to the next round which will take place in Secunda at a later date.

Leave us a Comment