Graad 8 Baadjieseremonie

DSC_0264


Die Gr 8’s het gisteraand die gehoor vermaak met die jaarlikse groentjiekonsert. Die baadjieseremonie is altyd spesiaal en die Gr 8’s se glimlaggies was groot toe hulle die gesogde baadjie ontvang.

Gr 8 Blazer ceremony

The Gr 8’s showed us their moves on the stage and had the audience in stitches during the Gr 8 concert!
The blazer ceremony is always a special event and, judged by their smiles, they felt very special when they received their blazers.

Leave us a Comment