Ligbron se Gholf Akademie open deure

50648325_2258788461068777_5743947867052048384_n

Die Liggies se toonaangewende akademie is nou slaggereed om spelers bloot te stel aan topklas geriewe.

Pryse vir volwassenes en studente 
( Liggie-spelers gebruik die fassiliteite gratis)

Oud- Liggie, Sheldon du Preez, sluit hom aan by die span nadat hy die PGA-Diploma deur TuksGolf voltooi het.
Hy het reeds aan die Mpumalanga Amateur Ope, sowel as die Gauteng-Noord Amateur Ope deelgeneem en is gretig om sy passie vir gholf met Ermeloërs te deel.

Another hole in one for the Liggies.

Ligbron is proud to welcome Sheldon du Preez to our team.
He completed his PGA Diploma at TUKS and will be a part of the coaching team at the top class golf academy on our premises.

Prices for adults and students:
(Liggie players use the facilities free of charge)

Leave us a Comment