Twee Liggies opgeneem in SA- Bokkie Krieketspan

43452096_2192308597716764_1248830443608866816_o

Baie geluk aan Mark Niebuhr en Hanco Bakker wat na afloop van die Somer Bokkieweek gekies is vir die o/19 S.A- Bokkie Krieketspan wat vanaf 1 tot 11 Desember na Siri-Lanka sal toer. Die Liggies is ook trots op mnr. Corrie Swart, wat as die S.A Bokkie Krieketspan se afrigter aangewys is.

Leave us a Comment