Leon in S.A 7’s Rugby Bokkiespan

43542718_2192310444383246_6317367224164155392_o

Leon du Preez is na afloop van die Somer Bokkieweek wat vanaf 2 tot 6 Oktober in Vereeniging plaasgevind het, gekies vir die S.A 7’s Rugby Bokkiespan wat gedurende die Desember vakansie na Spanje sal toer. Leon is ook gekies vir die Dubai 7’s- rugbyspan wat ook gedurende die Desember vakansie na Dubai sal toer.

Leave us a Comment