Jacolien opgeneem in Titans dogters krieketspan

43450092_2192311404383150_7259067240790622208_o

Jacolien du Preez (0/14) het die besonderse prestasie behaal om vir die 0/19 Titans Dogters Krieketspan gekies te word. Hierdie span sal vanaf 10 tot 14 Desember Mpumalanga by ‘n toernooi in KwaZulu-Natal verteenwoordig.

Leave us a Comment