Virsekerbeker semifinaal

38723594_2148149812132643_8812297856506396672_n

Baie sterkte aan die 0/15’s wat Saterdag 9h00 teen Hoër Volkskool Heidelberg te staan kom in die semifinaal van die Virsekerbeker. Die wedstryd word by Heidelberg gespeel.

Leave us a Comment