O.14 A rugby derde in Mpumalanga

35850784_2099314103682881_5680997205704441856_o

Die Liggies het Woensdag op ons tuisveld teen die Erries te staan gekom in ‘n uitspeelwedstryd vir posisie 3 en 4 in Mpumalanga.
Ligbron wen die wedstryd 24 – 15 en dring daarmee ook deur na die Virseker beker kompetisie.
Ligbron het dus drie spanne wat gaan meeding om die Virseker beker: 0.14 A, 0.15 A en die 1stes.

Leave us a Comment