Opedae 2018 Open day

33498511_2083838705230421_6723241908514062336_o

‘n Menigte Graad 7’s het hierdie week deur Ligbron se hekke beweeg om so ‘n kykie agter die skerms te kry. Ons hoop julle het dit by die Blou Masjien geniet.

Ligbron had the privilege to host open days for the future Liggies. We hope you’ve enjoyed the visit behind the scenes of the Blue Machine.

Leave us a Comment