Matrieks 2017 – Class of 2017

29497048_2051028828511409_8266298871987044352_n

Baie geluk aan Stephanie Krause en Zulaika Arbee wat, na die hermerk van hul Engelse vraestelle, van 6 na 7 onderskeidings opgeskuif het. Daar is dus nou 6 Liggies wat met 7 onderskeidings elk kan spog – ons is baie trots op julle.
Baie geluk ook aan Lizhan Prinsloo, Michelle Swanepoel en S Ndlangamandla wat na die hermerk ook hul onderskeidings in Lewenswetenskap behaal het!

We would like to congratulate Stephanie Krause and Zulaika Arbee with their seventh distiction. They received distinctions in English Home Language after the remarking of their papers. This brings the total up to 6 Liggies who scored 7 distinctions each during their final exam – we are very proud.
Congratulations to Lizhan Prinsloo, Michelle Swanepoel and S Ndlangamandla with your distinction in Life Science ( after remarking)

Leave us a Comment